ALGMENE NAVRAE

KANTOORURE

Ma-Vr  09:00 – 12:00
Doop/Troue/Begrafnis/
Huur van geboue
021 919 4220 gedurende kantoorure

KOSTER
Gerhard Smuts 021 919 3714

OMGEEGROEPE/40 DAE/BYBELBLOKTYD
Francois Swart 021 919 2697

SENIORS AKTIEF
Erik Möller 021

UITREIK AKSIES
Madeleine Schutzler 021 919 4220

SKAKELLERAAR
Louis Minnaar 021 919 6044

VOORSITTER: KERKRAAD
George Theron 021 919 5922

VRIENDE VAN UITSIG GEMEENTE
Vind ons op Facebook

 

 

 

 

 

 

     KLEUTERSKOOL & DAGSORG

Maandag tot Vrydag: 06:30 – 18:00
021 919 6237 (Kleuterskoolure)
086 538 8237 (Faks)
E-pos: kleuterskool@uitsigkerk.co.za
Web: www.uitsigkleuterskool.co.za
Navrae: Tanja vd Merwe / René Kilian
021 919 6237 (08:00-12:00)

 HOU DIE BULLETIN DOP VIR DIE WEEKLIKSE PROGRAM

Indien jy die Bulletin per e-pos wil ontvang op ‘n Vrydag, kontak asb die kerkkantoor.

     GEDAGTE VIR DIE WEEK

Kort geestelike pitkos word weekliks per e-pos uitgestuur.  Kontak die kerkkantoor indien jy dit wil ontvang.

     KLINIES PASTORALE SPREEKKAMER

Persoons-, Huweliks- & Familieterapie / berading
Lidmate is welkom om Francois te skakel vir ‘n afspraak.
Gratis vir lidmate.
Nie-lidmate ook welkom!
021 919 2697