Aktiwiteite

Aktiwiteite

  • Weeklikse byeenkomste: Bybelbloktyd Woensdag om 10h00 en Sondag om 19h00.
  • Aktuele boekbespreking of temas as verdere geloofsvorming vir volwassenes: Woensdagaand om 19h00
  • Rimpelweke (Maart en September): [email protected]êreld gesprekke; Toerusting en basiese ewensvaardighede vanuit die Woord; ken, verstaan en leef die Bybel;
  • 40 Dae Bybelbloktyd (Julie en Augustus)

Daar is verskeie kleingroepe wat bymekaar kom en mekaar ondersteun. Skakel gerus die kerkkantoor om meer uit te vind.

Kerkkantoor Tel: 021 919 4220
E-pos:
Tye: Ma-Vr 09h00 - 12h00
Eredienste Sondae om 09h00
Adres 17 Mountainviewrylaan,
Ridgeworth, Kaapstad, 7530