NUWE LIDMATE
Nuwe lidmate is welkom om die kerkkantoor te kontak vir navrae.
Die Lidmaatskapvorm kan voltooi word en na gestuur
word vir verwerking.
DOOP
Doopgeleentheid elke eerste Sondag van die maand.
Voltooi asb die Doopregistrasievorm en stuur na .
Die kerkkantoor sal spoedig met jou in aanraking kom.
VERHURINGS
Verhuuring van sekere lokale vir funksies, kinderpartytjies en vergaderings kan direk by gedoen word.
HERINNERINGSMUUR
Die Herinneringsmuur is beskikbaar vir ons lidmate en meer inligting kan by die kerkkantoor gekry word.
Kerkkantoor
Tel: 021 919 4220
E-pos:
Tye: Ma-Vr 09h00 - 12h00 Eredienste Sondae om 09h00
Adres 17 Mountainviewrylaan,
Ridgeworth, Kaapstad, 7530
E-pos:
Tye: Ma-Vr 09h00 - 12h00 Eredienste Sondae om 09h00
Adres 17 Mountainviewrylaan,
Ridgeworth, Kaapstad, 7530