Gebed
Verskeie geleenthede vir gebed word in die gemeente gereël. Sien die Jaarprogram en bulletin vir meer detail oor:
- Gebedsweek
- Gebedsfokus
- Wêreldbiddag vir vroue/mans
- Pinkster
- Gebedsimfonie
- Zoom gebedsplatvorm
Gebedsversoeke
Gebruik die vorm hieronder om 'n gebedsversoek aan ons deur te stuur.
Jou gebedsversoek sal vertroulik hanteer word.
Kerkkantoor
Tel: 021 919 4220
E-pos:
Tye: Ma-Vr 09h00 - 12h00 Eredienste Sondae om 09h00
Adres 17 Mountainviewrylaan,
Ridgeworth, Kaapstad, 7530
E-pos:
Tye: Ma-Vr 09h00 - 12h00 Eredienste Sondae om 09h00
Adres 17 Mountainviewrylaan,
Ridgeworth, Kaapstad, 7530