Wie is ons
Gebeure
Eredienste
Bedieninge
Kleingroepe
Gebed
Sorg & Omgee
Seniors
Jeug
Uitreike
Algemeen
Bulletin
Kalender
Nuwe Lidmate
Doop
Verhurings
Herinneringsmuur
Finansiƫle Bydraes
Dokumente
Kontak
Gebeure
Komende Gebeure
23 April
Gholfdag
Fondsinsamelings geleentheid vir ons gemeente wat hierdie jaar 23 April sal plaasvind.
24 Jun - 4 Jul
Wintermark
Ons wintermark vind in die Junie skoolvakasie plaas vir 'n week tussen 24 Junie - 4 Julie.
5 September
Basaar
Fondsinsamelingsfunksie vind 5 September plaas hierdie jaar.
16 Nov - 5 Des
Kersmark
Koop jou unieke bekostigbare kersgeskenke hier, of kom bederf jouself met daardie ietsie spesiaals!