Kleingroepe

Jong werkendes

Volwasse geloofsvorming

Elke lidmaat word toegerus om te "blom waar hulle geplant is" en daar ʼn verskil te maak vir Jesus.

Elke lidmaat word bewus gemaak dat hy/sy is geroep is en gestuur word om Jesus se omgee aan te gee in die wêreld. Volwasse geloofvorming is meer 'n gesprek met mekaar as wat dit lering is. Dit is om saam op reis te wees, met mekaar in gesprek te wees, en om bereid te wees om verantwoordelikheid vir mekaar as gelowiges te neem.

Kerkkantoor Tel: 021 919 4220
E-pos:
Tye: Ma-Vr 09h00 - 12h00
Eredienste Sondae om 09h00
Adres 17 Mountainviewrylaan,
Ridgeworth, Kaapstad, 7530