Welkom
Uitsig Gemeente glo/is oortuig dat:
"Die liefde van Christus dring ons, omdat ons tot die oortuiging gekom het dat een vir almal gesterf het en dit beteken dat almal gesterf het…" - 2 Kor 5:14
Ons identiteit as geloofsfamilie is diep gewortel in hierdie liefde van Christus. Die woorde van hierdie vers anker ons, rig ons gedagtes en dryf ons om in pas met die lewende God te leef. Christus se liefde dring ons op so n manier dat ons harte "omgee" klop. Sy omgee laat ons ook omgee – vir God se Woord, vir mekaar en vir die wêreld.
Mag jy, wat hier lees, ook diep bewus wees van God se liefde wat wyd en ver en hoog en diep strek.
Komende Gebeure




Raak Betrokke
Meer Inligting
Kersmark
Die Kersmark is gerig op die verkoop van geskenke - daarom poog ons om 'n wye verskeidenheid van bekostigbare artikels aan te bied.Meer Inligting
Algemeen
Meer Inligting
Finansies
Al die ingliting aangaande maandelikse bydraes, bank besonderhede en ander fonds insameling projekte.Meer Inligting
Algemeen
Laai dokumente af
Dokumente
Opsoek na vorms vir nuwe intrekers? Of die doop vorm? Kliek gerus op die skakel om the dokumente af te laai.Laai dokumente af
Bystand
Meer Inligting
Gebedsversoeke
Gebruik gerus die vorm op die website om Gebedsversoeke direk aan ons te stuur.Meer Inligting